God Vergeet Jou Nooit! (Sagteband)

    God Vergeet Jou Nooit! (Sagteband)

    Fika Janse Van Rensburg/Ander
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R119.95

    Vir baie mense is oudword neerdrukkend, soms selfs skrikwekkend. Maar vir gelowiges is hier­die goue jare van die lewe ’n tyd om verdere ver­die­ping te ervaar in hulle verhouding met die Ver­los­ser. Dis ’n tyd om dankbaar terug te kyk na alles wat die Here deur die lewe gedoen het om sy kin­ders te dra. Dis ’n tyd om ’n geloofs­erfenis na te laat aan die geslagte wat nog kom.

       

    Die 91 oordenkings in God vergeet jou nooit! is geskryf deur mense wat self al op die lewens­pad gevorder het. Deur hulle eie ervaring rus hulle ouer gelowi­ges uit en met die Bybel toe om hulle oog op die wenpaal te hou en só tot by die wen­paal verby ’n positiewe ver­skil te maak. Dis oor­den­kings wat uit­sig en hoop gee vir ’n beteke­nis­volle lewe in die herfs­jare.