God Se Prinses Bybeldagboek Vir Dogters (Sagteband)

    God Se Prinses Bybeldagboek Vir Dogters (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R120.00

    Weet jy hoe lief God vir jou is?

    Lees elke dag Nina Smit, Rodney Seale, Nedine Blom en Jannie le Roux se stukkies en jy sal met sekerheid weet: “Ek is die Koning se kind. Ek is Sy prinses en Hy gee al Sy liefde vir my!”

    Die skrywers verstaan hoe ’n meisie van 10 tot 13 se kop en hart werk. God se prinses leer jou ...

            Al die mooiste beloftes in die Bybel

            Hoe om liefde vir ander mense te wys

            Wat om te doen as dinge skeefloop by die skool of huis

            Om deur die Here se oë na jouself te kyk.

    Daar is ’n Bybelvers en boodskap vir elke dag van die week en een vir die naweek. Maak gereed vir jou mooiste jaar van prinses wees!

        God is op ’n spesiale manier by ons. Hy maak ons elke dag van binne af nuut.     2 Korintiërs 4:16