God Is Groot Volume 2 (CD)

    God Is Groot Volume 2 (CD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Gewilde gospel treffers uitgevoer deur internasionale gospel supersterre & SA se top Afrikaans gospel & sekulêre kunstenaars.

    God is Groot Vol.2 bied jou weereens 'n dubbel-CD stel met 35 van die mees gewilde gospel treffers uitgevoer deur internasionale gospel supersterre & SA se top Afrikaans gospel & sekulêre kunstenaars.

    Michael W. Smith, Casting Crowns, Tenth Avenue North, Joe Niemand, Riana Nel, Manne Wat Glo, Retief Burger, Willie Joubert en Adam Tas  om ‘n paar te noem  sing hul gewilde treffers op die album.

    “Awesome God” – Michael W. Smith, “How Great Thou Art” – Imagine, “Glorious day (Living He loved me)” – Casting Crowns, “Deur U krag” – Manne Wat Glo & “Vergewe my” – Nicholis Louw.