God Is Groot (2 CD)

    God Is Groot (2 CD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R129.95

    R103.96

    "God is Groot" - Hierdie dubbel-CD stel gee jou 37 van die mees gewilde gospel treffers uitgevoer deur SA se top gospel & sekulêre kunstenaars. Groot name soos Joe Niemand, Riana Nel, Kurt Darren, Retief Burger, Willie Joubert en Adam Tas om 'n paar te noem, is almal daar om hierdie album 'n top-verkoper te maak. Gewilde treffers op die album is "Ek Sal nie bang Wees Nie" - Joe Nemand, "Halleluja" - Nicholis Louw, "God is Liefde" - Retief Burger, "Psalm 48 Die Here is Groot" - Chris Chameleon, "Lig Jou Stem op" - Romanz & "My vrede vind EK in U" - Broers. Hierdie seleksie van die liedjies en kunstenaars sal aanklank vind by die gospel en sekulêre mark.