Woorde Van Wysheid Vir Jou, Pa

    Woorde Van Wysheid Vir Jou, Pa

    Angus Buchan
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R79.95

    R44.00

    Vaderskap is een van die kosbaarste geskenke wat God enige man kan gee. Dis ook 'n groot verantwoordelikheid wat nooit as vanselfsprekend aanvaar mag word nie.
    In Woorde van wysheid vir jou, Pa moedi g Angus Buchan mans in hierdie volkleur-geskenkboekie aan om hul essensiële rol as profete, priesters en konings te vervul en deur hul voorbeeld te lei – in hul gesin, werk en gemeenskap.
    Woorde van w ysheid vir jou, Pa sal mans se posisie in hul samelewing versterk soos hulle inspirasie en insig vind in ons hemelse Vader se vele beloftes.