Inspirerende Gedagtes Oor Vreugde Rooi

    Inspirerende Gedagtes Oor Vreugde Rooi

    LuxLeather Daily Inspirations
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R59.95

    Word bemoedig deur 30 oordenkings, aanhalings en gebede.

    Hierdie oordenkingsboeke deur die vrugbare outeur, Carolyn Larsen, bevat elkeen 30 oordenkings, ondersteun deur bemoedigende Skrifverse, aanhalings en gebede. Die 100 x 150mm stapelbare volume is bedek met ’n buigsame materiaal met die voorkoms en gevoel van leer, met ’n gebosseleerde titel en motief.
    •    Skenkingsbladsy voorin.
    •    100 x 150mm
    •    128 bladsye
    •    Kunsleer buigbare omslag
    •    Skutdrukwerk en gebosseleerde buiteblad
    •    Tweekleur binnebladsye