Beloftes Van God Vir Vroue

    Beloftes Van God Vir Vroue

    Promises From God
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R99.96

    R79.97

    Skrifbeloftes alfabeties gerangskik om al ’n vrou se behoeftes aan te spreek.

    ’n Elegante, familiestuk Belofteboek met silwer-gefoeliede titelbelettering op die buiteblad. Die slanke profiel, omtrekstiksel en rondepunt vergulde bladsye onderskei hierdie volume wat spesiaal vir vroue ontwerp is. Binne is beloftes uit die Skrif alfabeties gerangskik om al ’n vrou se behoeftes aan te spreek – seëninge, wyshede, teleurstelling, versoeking, dankbaarheid. Tussendeur is daar aangrypende aanhalings van merkwaardige individue - Kay Arthur, Charles Swindoll, Moeder Teresa, Billy Graham, Martin Luther King, Jr. – wat vroue op hulle daaglikse wandel aanmoedig en inspireer.

    Aantreklik, kunstig, vroulik – hierdie Belofteboek spreek tot elke vrou se hart!

    • 100 x 178 mm
    • Silwer-gefoeliede buitebladaksente
    • Geblomde waterkleur eindbladsye
    • 128 silwergerande, rondepunt bladsye
    • Aangehegde blougroen satyn lint boekmerk
    • ’n Oorhandigingsbladsy vir skenking.