Beloftes Van God Vir Pas Swart

    Beloftes Van God Vir Pas Swart

    Promises From God
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R119.95

    R95.96

    ’n Stewige voorbeeld van hoe om met selfvertroue te gee!

    Geometries-gebosseleerde buiteblad met die gewaagde boodskap van Josua 1:9 in blink silwer-gefoeliede letters maak hierdie geskenkboek net reg vir Pa! Die soepel buiteblad is gemaak van kwaliteit materiaal, met die voorkoms en gevoel van regte leer. Die slanke profiel, lewendige rooi aksente, omtrekstiksel en vergulde-rant bladsye onderskei die voorkoms. Binne is beloftes uit die Skrif per kategorie georganiseer om ’n verhouding met God te bou, gesinslewe te versterk, te groei in alledaagse lewe, sukses te bereik in professionele lewe en om volwasse te raak in 'n nuwe lewe as Christen. Daar is deurgaans treffende kwotasies van merkwaardige individue - Charles H. Spurgeon, St. Augustine, George Herbert, Billy Graham, David Jeremiah – om mans te bemoedig en inspireer op hulle daaglikse wandel.

    •    100 x 178 mm
    •    Gebosseleerd, Silwer gefoeliede buitebladaksente
    •    Rooi voor- en agterblaaie
    •    128 silwerrant bladsye
    •    Aangehegde swart satyn lint boekmerk
    •    ’n Oorhandigingsbladsy vir skenking.