Soos Sjokolade 'n Sielsbederf (Sagteband)

    Soos Sjokolade 'n Sielsbederf (Sagteband)

    Pierre Vee
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 2 weeks
    R85.00

    Soos sjokolade is 'n sielsbederf van 60 stories uit die van FINESSE se blogger, Pierre Vee. Hy vertel stories oor liefde, sjokolade, vriende en koffie. Meeste van die dinge waar sonder jy nie kan klaar kom nie. Die boek sal jou met 'n glimlag op jou gesig en 'n warmte in jou hart laat - daardie gevoel wat jy net kry wanneer jy sjokolade eet en elke happie so geniet. Sonder om bekommerd te wees dat hierdie stukkie nou iewers leplek gaan kry waar dit moet nie.