Kweek Kinders Met Heel Harte (Sagteband)

    Kweek Kinders Met Heel Harte (Sagteband)

    Hettie Brittz
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R190.00

    Hier is ’n praktiese gids om jou kind te help met selfbeeldontwikkeling en die bou van goeie karakter asook die afleer van slegte gewoontes.

    Kweek kinders met heel harte is ‘n praktiese gids om jou kind reg groot te kry in vandag se tye, na siel en gees. Hettie kyk indringend na kwessies soos die versorging van jou kind se liggaam, siel en gees, selfbeeldontwikkeling, die kweking van goeie karakter en die afleer van slegte gewoontes en die hantering van swak karaktereienskappe.

    Oor die Outeur

    Hettie Brittz is ‘n bekende in ouerskapkringe. Sy skryf wyd oor ouerskap, kinders en gesinsverhoudings. Sy het bekendheid verwerf vir haar “tall trees”-profiele. Sy is getroud met Louis Brittz die gospelsanger.