Genoeg Is Genoeg (CD)

    Genoeg Is Genoeg (CD)

    Joe Niemand
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R119.95

    R85.00

    Musiek wat jpu sal laat dans terwyl jy woorde sing wat jy kan glo.

    Genoeg is Genoeg: is Joe Niemand se opvolg album op die Platinum sukses Ek Sal Nie Bang Wees nie. Hierdie nuwe cd is propvol nuwe Afrikaanse treffers waarin Joe stories en musiek bymekaar vleg met n kleurvolle ,energieke vors. Genoeg is Genoeg/ Die Lig In Ons se eerlikheid en insig het n ongewone krag omdat Joe dit regkry om homself nooit te ernstig op te neem nie, terwyl mens nooit twyfel waarvoor hy staan nie. Genoeg is Genoeg/ Die Lig In Ons is 'n album van hoop, met musiek wat ons sal laat dans terwyl ons woorde sing wat ons kan glo.

    Oor Joe Niemand

    Joe Niemand is 'n Suid-Afrikaanse, Christelike sanger en komponis van onder andere Christelike liedere. Hy het in die Oos-Kaap grootgeword en sy eerste lied geskryf op die ouderdom van 17. Sy albums Reborn en This is War was albei genomineer vir SAMA toekennings. In 2015 het sy album Back Again, 'n SAMA gewen vir Beste Volwasse Kontemporêre Album. Hy het reeds 10 albums vrygestel, een saam met Jaco du Plessis, waarvan "Ek Sal Nie Bang Wees Nie" een van die bekendste is. Hy het al liedjies vir films soos Hansie, Slash en Faith Like Potatoes geskryf. Joe Niemand het ook al vir sangers soos Dozi en Steve Hofmeyr liedere geskryf.