Geheime Vir 'n Gelukkige Huwelik (Sagteband)

    Geheime Vir 'n Gelukkige Huwelik (Sagteband)

    Craig Groeschel & Amy Groeschel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Dit is die keuses wat jy elke dag maak wat jou verhouding met God en die kwaliteit van jou huwe­lik bepaal.

    In Geheime vir ’n gelukkige huwelik wys Craig en Amy Groeschel lesers vyf keuses wat hul huwe­lik on­breekbaar kan versterk:

    1. Soek God
    2. Baklei regverdig
    3. Doen goed wat pret is
    4. Bly rein
    5. Moet nooit opgee nie

    As huweliksmaats hulle daartoe verbind om hier­die keuses elke dag uit te voer, sal dit ’n ry­ker en dieper huweliksverhouding voortbring.

    Geheime vir ’n gelukkige huwelik praat reguit met lesers en voeg daardie stukkie humor in wat hulle sal aanspoor om met passie en vreugde te baklei vir die belangrikste verhouding in hul lewe.

    Inhoudsopgawe

    Inleiding
    WAT HET JY VERWAG?

    1. SOEK GOD

    2. BAKLEI REGVERDIG

    3. MAAK TYD VIR PRET

    4. BLY REIN

    5. MOET NOOIT OPGEE NIE

    Nawoord
    TOT DIE DOOD JULLE SKEI

    Erkennings

    Lof vir hierdie boek

    Oor die skrywers

    Graig Groeschel is die stigter en senior leraar van LifeChurch.tv, 'n baanbreker op die gebied van multiperseel kerke. LifeChurch.tv was ook betrokke by die skepping van die gewilde YouVersion Bible App. Hy is ook die outeur van verskeie boeke, onder andere Detoks vir die siel.

    Amy Groeschel is 'n ma wat tuisonderrig gee en leier is van LifeChurch.tv se vrouebediening. Sy is ook dit stigter van Branch15, 'n niewinsgewende bediening wat aan vroue in nood behuising bied.