Geestelike Treffers (CD)

    Geestelike Treffers (CD)

    Freda Francis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R129.95

    R103.96

    Weens verskeie versoeke van haar bewonderaars, het Freda besluit om ’n samestelling van haar beste Afrikaanse geestelike liedjies uit te bring.

    Die CD bied 18 liedjies, wat die treffers Waardig is die Heer, Span jou seile, Nader al nader, Albasterfles en Waag om te glo insluit.