Geestelike Groei Bybel (1983)(Hardcover)

    Geestelike Groei Bybel (1983)(Hardcover)

    Family Bible
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R464.99
    Gesien teen die agtergrond van die opbou tot die oorlog in Nazi-Duitsland, het hierdie opregte, openhartige neerpen van dissipelskap se prys, 'n kragtige realisme. Dit is 'n waterskeidingswerk wat gehalte teologie uit die studeerkamer geruk het binne die storms en stroomversnellings van ongekende krisistye vir Christene en die kerk. Dit is nie net merkwaardige reguit teologie vir daardie berserkte tyd nie. Dit het 'n tydloosheid met aanwysers oor hoe om waarlik dissipel te wees wanneer die handskoene uitgetrek is en God se genade wat sy Seun se lewe gekos het, ook 'n aanspraak op ons maak - om te kies vir "buitengewone liefde", binne hierdie wereld.