Gedagtes Vir Sukses (Hardeband)

    Gedagtes Vir Sukses (Hardeband)

    John C Maxwell
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R149.96

    R119.97

    Gedagtes vir sukses rus jou dag vir dag toe met egte Maxwell-inspirasie en wysheid om jou volle potensiaal te
    ontsluit en sukses te behaal.
    Delf daagliks in die goud van Maxwell se insig, wysheid en jarelange ondervinding as leier. Elke dag se stukkie sal
    jou bemoedig, onderrig, uitdaag en aanmoedig.
    Onderwerpe wat behandel word, sluit in:

    • Sorg vir die klein dingetjies
    • Onderskeidingsvermoë
    • Sit mense op hul (regte) plek
    • Karakter is alles
    • Wees beïndruk, nie indrukwekkend nie
    • Bestuur jou gesindheid elke dag

    Elke dagstukkie word afgesluit met ’n kerngedagte vir die dag waarmee die leser die dag kan aandurf.
    Gedagtes vir sukses is beskikbaar in ’n 52-weke kalenderformaat wat op jou lessenaar of bedkassie kan staan vir
    daaglikse motivering. Daar is spasie vir notas by elke dag.