Gedagtes Op Skrif (Hardeband)

    Gedagtes Op Skrif (Hardeband)

    Marnus Bergh & Dewald Gouws
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R159.95

    Die Here, die God van Israel sê: Alles wat Ek vir jou sê, moet jy in 'n boek neerskryf. - Jeremia 30:2 (NLV)

    Gedagtes op skrif is veel meer as 'n dagstukboek. Dis bediening in aksie! Hierdie boekie gaan vir jou 'n hulpmiddel word om jou stiltetye meer doelgerig aan te wend sodat jy nie net God se Hand daarin kan sien nie, maar ook Sy Hart sal beleef! Dit sal dien as 'n praktiese aanknopingspunt met jou as leser wat jou verder sal blootstel aan Goddelike gedagtes, materiaal en beginsels wat geestelik en opbouend van aard is.

    Mag Sy gedagtes ook jou gedagtes word!