Gebede Uit Die Woord (Hardeband)

    Gebede Uit Die Woord (Hardeband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.95

    Hierdie versameling Skrifgebede wat strek van Dawid se innige gebede tot Jeremia se hartroerende smekinge, is ’n wonderlike hulpbron vir enige gelowige.

    Gebede uit die Woord bied Skrifgebede wat jy kan koester en oor nadink. Hierdie versameling Skrifgebede wat strek van Dawid se innige gebede tot Jeremia se hartroerende smekinge, is ’n wonderlike hulpbron wanneer jy nie woorde kan vind vir jou gebede nie.

         Gebede uit die Woord, wat jou herinner aan God se getrouheid en die krag van gebed, sal jou gebedslewe die hupstoot gee wat dit nodig het.

         Die boek word pragtig afgerond met kunswerke van die bekende kunstenaar Gustave Doré en beeld tonele uit van spesiaal uitgesoekte Skrifgebede.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Prayers & Praises from the Word.