101 Gebede Om Te Deel (Kaartjies)(Boksstel)

    101 Gebede Om Te Deel (Kaartjies)(Boksstel)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.00

    Skrifgebaseerde gebede om met ander te deel en hulle te herinner aan God se troue sorg en liefde.

    101 Gebede om te deel is gebedskaartjies wat tienermeisies sal herinner aan God se sorg, seën en voorsiening.

         Hierdie 50 kaartjies spog met pragtige, moderne ontwerpe spesiaal vir meisies. Aan die die een kant van elke kaartjie is ’n bemoedigende gebed wat meisies sal seën tydens hulle stiltetyd saam met die Here, terwyl daar aan die ander kant van die kaartjie lyntjies is om hulle eie gebede neer te skryf, en so die seën van gebed te deel.

     

    Ook beskikbaar in Engels onder titel 101 Prayers to Share.