Gebed Vir 'n Vrou (CD)

    Gebed Vir 'n Vrou (CD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R59.95

    Net in tyd vir Vrouedag bring ons vir julle ‘n album wat aanklank sal vind by al die dames. Met ‘n oorwegende aanbiddingsaanslag, het hierdie album ‘n verskeidenheid kunstenaars wat kom van ‘n wye spektrum in die plaaslike musiekbedryf.Gebed  Hierdie album maak ‘n ideale geskenk vir daardie vriendin wat alles het.

    Luister na snippets beskikbaar op die TRACKLIST tab.