Gebed Vir Beskerming (Sagteband)

    Gebed Vir Beskerming (Sagteband)

    Joseph Prince
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R159.95

    Ons leef in gevaarlike tye. ’n Tyd waarin ons beswaarlik kan wegkom van ’n stortvloed van sulke slegte nuus. Dit kom deur ons nuusberigte. Dit verskyn op sosiale media. Nuusbronne hou ons deurentyd op hoogte van sinnelose geweld wat soveel lewens vernietig.

         In Gebed vir beskerming bied Joseph Prince egter aan ons goeie nuus van die beloftes in God se Woord oor die beskerming en guns wat gelowiges geniet.

         • Vind uit hoe jy die Gebed vir beskerming in Psalm 91 kan bid.

         • Leer wat die Bybel sê oor Goddelike beskerming.

         • Lees die getuienisse van talle mense dwarsoor die wêreld wat God se beskerming eerstehands ervaar het.

         Jesus is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde. Hierdie Bybelse waarhede is ook vandag op jou van toepassing. Gebed vir beskerming sal jou bemagtig om waarlik vreesloos en met vertroue in hierdie gevaarlike tye te leef.

     

    OOR DIE OUTEUR

    Joseph Prince is wêreldwyd ’n huishoudelike naam te danke aan sy televisie-bediening, Joseph Prince Ministries Inc., wat miljoene huishoudings bereik. Hy is die senior pastor van New Creation Kerk in Singapoer, ’n bediening met meer as 30 000 lidmate. Van sy topverkoperboeke sluit in Destined to Reign, Unmerited Favor, Die krag van regte oortuigings en Genade-revolusie.