Gebed - 'n Kragtige Wapen Gebedeboek (Sagteband)

    Gebed - 'n Kragtige Wapen Gebedeboek (Sagteband)

    Stormie Omartian
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R59.95

    Weet jy hoe om gebed as ʼn kragtige wapen te gebruik? Wil jy ʼn gebedskryger wees? Put dan inspirasie uit Stormie Omartian se Gebed – ’n kragtige wapen (Gebedeboek)

     

    Hierdie boek is ’n versameling van 60 kragtige en betekenisvolle gebede uit Gebed – ’n kragtige wapen. Dié sakpas-gebedeboek is gedeel in twee dele, met plek vir gebedsnotas en is ideaal om elke gelowige te inspi­reer om doelgerig en met krag te bid. Die eerste helfte sal lesers help om vir hulself te bid om sterk gebedskrygers te word. Die tweede helfte bestaan uit gebede wat elke gebedskryger moet ken.

     

    Gebed – ’n kragtige wapen (Gebedeboek) is perfek vir enigiemand wat gretig is om saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.