Florie, Die Lieg Vlieg (Hermie & Vriende)(DVD)

    Florie, Die Lieg Vlieg (Hermie & Vriende)(DVD)

    Brettian Productions
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R79.95

    R60.00

    Spreuke 19:5, sê dat niemand kan weg kom met leuens nie, en met dit as fondasie wil Florie, die lieg vlieg, deur middle van grappigge situasies, vermaaklike liedjies, en goed uitgedinkte dialoog, die kinders leer van hoe belangrik dit is om die waarheid te vertel. Maak nie saak wat die omstandighede is nie. Bo en behalwe die les wat hulle leer om nie leuns te vertel nie, word die kinders ook uitg edaag om nie false stories aan te dra nie, of selfs die waarheid so bietjie te verdraai om hulself te bevoordeel nie.