Fiks Vir Die Lewe (Sagteband)

    Fiks Vir Die Lewe (Sagteband)

    Gustav Gous
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R120.01

    Kry jou lewe op die regte koers!

     

         Wat kan jy doen as jy met ’n probleem worstel of oor ’n geestelike kwessie wonder?

         Jy kan ’n lewensafrigter huur, ’n sielkundige gaan sien of ’n seminaar bywoon.

         Of jy kan hierdie boek lees en sinvolle, praktiese riglyne kry wat ’n lewe met impak binne jou bereik bring.

         Hierdie selfhelpgids is ’n wekroep om jou vrese, pyn, bekommernis en spyt te laat los en weer jou droom te volg.

         Genoeg is genoeg!

         Dis nóú die tyd om jou beste lewe te begin want dis nooit te laat nie!

         Die boek bevat 40 onderwerpe wat jou gaan help om meer te leer omtrent jouself, jou huwelik, jou kinders, jou werk, die politiek en God met temas soos finansies, gesonde gewoontes, ware geluk en die hantering van teleurstellings.