Elke Nuwe Dag, Eenminuut-Oordenkings (Luukse Leer)

    Elke Nuwe Dag, Eenminuut-Oordenkings (Luukse Leer)

    Charles Spurgeon
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    366 oordenkingsdeur Charles Spurgeon om vandag se besige lesers te inspireer en verryk.

    Elke nuwe dag is ’n versameling oordenkings deur Charles Haddon Spurgeon. Die kragtige maar praktiese oordenkings bied diep geestelike insigte.

    Die 366 pittige oordenkings sal die besige lesers van vandag op ’n wonderlike manier inspireer en verryk. Die sakpas-dagboek met sponsgevulde hardeband, silwergerande bladsye, volkleur-drukwerk en merklint sal ’n pragtige geskenk wees vir enigiemand.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Morning by Morning

    Oor die outeur

    Charles H. Spurgeon (1834-1892) was een van die bekendste predikers. Daar is miljoene eksemplare verkoop van sy gepubliseerde preke.