Elim (Sagteband)

    Elim (Sagteband)

    Helena Hugo
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 2 weeks
    R220.00

    Hoe ver moet 'n vrou se liefde dan strek?

    Toe Daniël Basson vir Anna Catharina die eerste keer soen, is dit op aanbeveling van sy neef Arnoldus. Anna is van kleins af verlief op Daniël en sy verruil met plesier haar gemaklike lewe vir die harde bestaan van ’n boervrou op ’n afgeleë Karooplaas, sonder om selfs op hul troudag seker te wees dat Daniël haar net so volkome liefhet soos sy vir hom.