Ek Wil. Ek Kan. Ek Sal (Sagteband)

    Ek Wil. Ek Kan. Ek Sal (Sagteband)

    Jannie Putter & Ander
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 1 week
    R119.00

    Is jy besig om te verbeter op alle terreine van jou lewe?

     

    In Ek wil. Ek kan. Ek sal. leer jy hoe om beheer te kry oor jou emosies sodat hulle jóú nie beheer nie, groot te droom en dan daaraan te werk, meer effektiewe gewoontes te vestig, realistiese doelwitte neer te skryf en geloof te hê wat berge verskuif.

        Maar hierdie boek is nog nie klaar geskryf nie! Na elke stuk is daar twee vrae om jou aan die dink skryf te kry. Na slegs 50 dae het jy die storie van jou lewe geskryf. Om ‘n boek te skryf was nog nooit makliker nie!