Ek Sal Nie Bang Wees Nie (CD)

    Ek Sal Nie Bang Wees Nie (CD)

    Joe Niemand
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R139.95

    R111.96

    Joe Niemand sing nou in Afrikaans! Sy eerste en langverwagte Afrikaanse CD, Ek sal nie bang wees nie, is nou beskikbaar. Wanneer jy hierdie album vol musikale energie hoor, sal jy nie stil kan sit en daarna luister nie. Dit sal jou na jou voete dwing om God se Naam uitbundig te verheerlik.