Eerste Bybelstorieboek (Hardeband)

    Eerste Bybelstorieboek (Hardeband)

    Kramer J
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R225.00

    R99.96

    Hierdie pragtige boek stel kinders bekend aan 72 van die mees geliefde Bybelstories. Met teks wat getrou bly aan die oorspronklike teks, maar terselfdertyd maklik leesbaar en verstaanbaar is, is dit die ideale boek om jou kinders van die wonderlike Woord van God te leer. Dit sal ouer en kind bekoor en 'n belangrike deel van die gesin se verkenning van die Woord word. Die blywende indruk wat My eerste Bybelstorieboek op jou kind sal laat, sal hom of haar hul hele lewe lank bybly