Eerste Bybel Vir Kleingoed (Kartonboekie)

    Eerste Bybel Vir Kleingoed (Kartonboekie)

    Sally Ann Wright & Honor Ayres
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R180.00

    Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak hierdie kartonboek die ideale eerste Bybel vir kleingoed.

    Eerste Bybel vir kleingoed bevat van die bekendste Bybelverhale, pragtig geillustreer, wat God bladsy vir bladsy aan kleingoed bekend sal stel. Dit sal kleingoed help om die eerste treë in hul geloof te neem en om die God te leer ken wat hulle liefhet! Kleingoed sal dit geniet om na die mense en diere in die kleurvolle kunswerk op elke bladsy te kyk, wat dit die perfekte keuse maak as jou baba se eerste Bybel!

    About the Author

    Sally Ann Wright is ’n onderwyser en het ’n aantal kinderboeke op haar kerfstok, waaronder verskeie Bybels. Sy is getroud met vier kinders en bly naby Londen in Engeland.

    Honor Ayres is ’n talentvolle jong illustreerder wie se eerste boek, A Child’s Bible , meer as 100 000 kopieë met die eerste drukslag oorskry het. Sy is getroud met vier kinders en is aktief betrokke by haar kerk in die suidweste van Engeland.