Eenminuut Oordenkings Vir Jong Vroue

    Eenminuut Oordenkings Vir Jong Vroue

    One-Minute Devotions
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R139.95

    R99.96

    Available Formats

    Praktiese advies en opregte aanmoediging.

     Een-minuut oordenkings vir jong vroue is gemik op geloof vervulde jong vroue in hulle twintigs wat die opwindende en soms skrikwekkende reis van universiteit na werksverhogings, enkelwees en die vind van Mnr. Reg moet aanpak. Mallory Larsen bied waardevolle insigte oor hoe om 'n lewe te lei wat God vereer en wat in diens staan van ander met praktiese advies en opregte aanmoediging.

     Mallory Larsen het haar Meestersgraad in Teologie en Kultuur verwerf by die Seattle School of Theology and Psychology. Mallory is die dogter van die bekende Christenskrywer Caroly Larsen.

    • 11 x 14 cm
    • 400 Bladsye
    • Opgestopde Hardeband bindwerk
    • Silwer gefoeliede titel en aksente
    • Glans buiteblad
    • Lint boekmerk aangeheg
    • Aanbiedingsbladsy vir skenking