Eenminuut Oordenkings Vir Jong Vroue (LuxLeather)

    Eenminuut Oordenkings Vir Jong Vroue (LuxLeather)

    One-Minute Devotions
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Available Formats

    Ideaal vir jong vroue wat begeer om nader aan die Here te wandel.

    Die 366 oordenkings in Een-minuut Oordenkings vir Jong Vroue bied waardevolle insigte oor lewe op ’n manier wat God verheerlik en wat help om die vuur aan te steek wat vir jare helder sal brand.
    Mallory Larsen, self ’n jong vrou, het die perfekte kombinasie praktiese advies en opregte aanmoediging bymekaar gesit uit die Skrif sodat dit vir elke jong vrou ’n seëning kan wees soos sy hoop en bemoediging ervaar.
    Een-Minuut oordenkings vir jong vroue is ideaal vir jong vroue wat begeer om nader aan die Here te wandel soos hulle Sy liefde en omgee vir hulle besef.
    •    105 x 135mm
    •    Volkleur binneblaaie
    •    366 oordenkings
    •    Lintmerker
    •    400 bladsye