Eenminuut Oordenkings Vir Vroue Pienk (LuxLeather)

    Eenminuut Oordenkings Vir Vroue Pienk (LuxLeather)

    Carolyn Larsen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R169.95

    R109.95

    Available Formats

    Perfek vir die vrou wat besig is met die lewe, maar begeer om met die Here ’n pad te stap.

    Die lewe is besig. Een-minuut Oordenkings vir Vroue is perfek vir die vrou wat besig is met die lewe, maar wat begeer om met die Here ’n pad te stap en elke dag geestelik te groei. Die boodskappe is kort, maar goddelik, en gee hoop en bemoediging soos die vrou herinner word dat God altyd naby is – slegs ’n hartklop weg. Die 366 aktuele boodskappe is geskryf in ’n taal waarmee elke vrou kan identifiseer. Hierdie kompakte volume is ’n plesier om te hanteer en elke dag oop te maak. Die buiteblad is gemaak van kwaliteit materiaal, met die voorkoms en gevoel van regte leer. Ontwerpkenmerke sluit in: Gebosseleerde buitebladtitel en -motiewe.

    Carolyn Larsen is ’n top-verkopende outeur, aktrise en ervare spreker met ’n God-gegewe passie vir bediening aan vroue.

    •    400 kunsleer buigbare omslag
    •    ’n Aangehegde lint boekmerk
    •    ’n Oorhandigingsbladsy vir skenking.