Een Minuut Oordenkings Vir Dogters Pienk (LuxLeather)

    Een Minuut Oordenkings Vir Dogters Pienk (LuxLeather)

    One-Minute Devotions
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R169.95

    R109.95

    Available Formats

    Bied jou dogter die vaardigheid wat sy nodig het om met moeilike omstandighede en keuses om te gaan.

    Een-minuut Oordenkings vir Meisies is geskryf deur ’n vooraanstaande skrywer van Christelike boeke vir die jeug. Vir elke dag van die jaar is ’n Skrifteks gekombineer met ’n kinder-georiënteerde, regte-lewe verduideliking aan die hand van ʼn situasie, gevolg deur 'n eenvoudige gebed. Jou gunsteling meisie sal betower wees deur hierdie soepel pienk kunsleer volume wat versier is met silwer-gefoeliede titel en blommotiewe.

    Carolyn Larsen het al meer as 40 boeke vir kinders en volwassenes geskryf. Sy is die beste bekend as die skrywer van die Klein Dogtertjies & Seuntjies Storieboek-produklyn, wat gesamentlik al meer as een miljoen eenhede verkoop het.
    Geskik vir “tween” meisies en ouer – hierdie boek bied kinders die vaardighede wat hulle nodig het om met moeilike omstandighede en keuses om te gaan, insluitende sommiges van ’n volwasse aard.
    •    400 kunsleer buigbare omslag
    •    ’n Aangehegde lint boekmerk
    •    Volkeur illustrasies
    •    ’n Oorhandigingsbladsy vir skenking.