Droom Groot - Finesse Beplanner 2017 (Sagteband)

    Droom Groot - Finesse Beplanner 2017 (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R130.01

    In 2017  sal jy nie anders kan as om die Finesse beplanner, Maak jou drome waar, te koop nie – met meer spasie om elke dag se takies neer te skryf, ekstra plek om lysies te maak, jou week vooruit te beplan, mooi goedjies te lees en jou drome neer te skryf ...