Dit Is Die Wyse Man Wat Sterk Is (Sagteband)

    Dit Is Die Wyse Man Wat Sterk Is (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R75.00

    Wie verstaan mans se geestelike behoeftes? Mans natuurlik …

    In hierdie boek besin 30 mans uit verskillende agtergronde en met uiteenlopende beroepe oor sake wat vir mans belangrik is. Dis bedoel vir al die mans in ’n vrou se lewe: huweliksmaat, pa, skoonpa, seun, oupa, broer, neef, oom  …

    Die 120 dagstukke bied motivering aan die sterker geslag om doelgerig én sag te wees. Om ’n leier te wees, maar nie ’n diktator nie. Om sonder arrogansie, maar met gesag ’n man na God se hart te wees. En om verhoudings te hê wat gekenmerk word deur liefde en respek.