Die Woorde Van Jesus (Sagteband)

    Die Woorde Van Jesus (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R110.00

    As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon. Wie My nie liefhet nie, neem my woorde nie ter harte nie; en die woorde wat julle hoor, is nie Myne nie maar die Vader s’n wat my gestuur het. Dit sê Ek vir julle terwyl ek nog by julle bly; en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.

    Joh. 14:23-26