Die Vervolgdes (Sagteband)

    Die Vervolgdes (Sagteband)

    Jaqueline Leuvennink
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R199.00

    Hierdie boek poog om Christene in Suid-Afrika ’n kykie te gee op hoe dit werklik met Christene regoor die wêreld gaan – broers en susters in die geloof wat vervolg word ter wille van hul geloof in Jesus.