Die Storie van Moses(DVD)

    Die Storie van Moses(DVD)

    Grootste Legendes Van Die Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R39.95

    Die Ou Testament is vol inspirerende stories, maar die storie van Moses, is miskien die grootste van hulle almal.

    Nou is die Storie van Moses pragtig tot lewe gebring in hierdie animasie wat die hele familie van sal hou. Soos die storie begin, leer ons dat die Israeliete - God se volk - slawe gemaak was deur die regeerder van Egipte. Vir baie jare het hulle gewerk sonder beloning, maar God het finaal besluit dat Hy 'n einde aan hulle oppressie gaan bring. Hy roep een man op - Moses - om Sy volk na vryheid te lei. Eers weier Moses omdat hy homself nie as 'n leier sien nie, maar hy het vertroue in die Here. Op die einde gehoorsaam hy die Here se bevel en lei Moses die Israeliete uit Egipte uit. Hulle ondervind baie harde tye, maar Moses gee nie op nie. Eers toe Moses twee kliptafels van God ontvang met die tien gebooie daarop uitgegrafeer, het die mense agtergekom dat Moses God se wil uitoefen.