Die Storie (Sagteband)

    Die Storie (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.94

    R159.95

    Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. Die Storie is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saam­gevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saam­geweef. Die enigste toevoe­gings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae.

     

    Die Storie vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit ge­vul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde.

     

    As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle ver­haal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.