Die Stiltetydbybel vir Vroue/Met God Op Die Lewenspad (Combo)

    Die Stiltetydbybel vir Vroue/Met God Op Die Lewenspad (Combo)

    Maretha Maartens & Max Lucado
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R349.90

    R269.95

    Stiltetyd is heilige tyd, daardie gedeelde oomblikke met God. Met die volledige Nuwe Testament van die hersiene uitgawe van die Nuwe Lewende Vertaling, tesame met ’n oordenking vir elke dag sal Die Stiltetydbybel vir vroue jou stiltetyd ’n geestelike ervaring maak.

    Bybelse beloftes vir ’n lewe van hoop sal lesers herinner aan al die wonderlike dinge wat God elke dag van die jaar vir jou beplan, wat jy ook al doen en waar jy ook al is. Hierdie handige sakpasboekie sal jou help om God se liefde en genade te ervaar soos wat jy jou daaglikse take aanpak.