Die Shack (Sagteband)

    Die Shack (Sagteband)

    Paul Young
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R209.96

    Available Formats

    Waar is God in ‘n wêreld so gevul met onuitspreeklike pyn?

    Mackenzie Allan Phillips se jongste dogter, Missy, word ontvoer gedurende ‘n familie vakansie en getuienis dat sy dalk vermoor is word gevind in ‘n verlate shack diep in die Oregon wildernis.

    Vier jaar later in die midde van sy Groot Weemoed, ontvang Mack ‘n verdagte nota, moontlik van God, wat hom terug nooi na die shack toe vir ‘n naweek.

    Teen sy beterwete arriveer hy een wintermiddag by die shack en bevind homself in die middel van sy donkerste nagmerrie. Wat hy by die shack ondek sal Mack se wêreld vir altyd verander.

    In ‘n wêreld waar godsdiens al hoe meer irrelevant word worstel Die Shack met die tydlose vraag, “Waar is God in ‘n wêreld  so gevul met onuitspreeklike pyn?” Die antwoorde wat Mack kry het die potensiaal om jou net so diep te raak en te verander soos vir hom. Jy sal wil hê elkeen wat jy ken moet hierdie boek lees.