Die Seerower En Die Vuurvliegie (Sagteband)

    Die Seerower En Die Vuurvliegie (Sagteband)

    Tara McClary Reeves & Amanda Jenkins
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R49.95

    Oliver is mal daaroor om ’n seerower te wees, maar hy vind gou uit hy hou nie daarvan om ander mense blindelings te volg nie, veral as hulle verkeerde dinge doen.

     

    In hierdie opwindende verhaal leer Phineas die vuurvliegie vir Oliver dat ware vriende ons nie in ver­soeking bring om verkeerde en gevaarlike dinge te doen nie. Die jong seerower gaan op ’n avontuur deur Psalm 1:1-3 en leer om wyse besluite te neem wat na die beste skat lei.

     

    Deur die hele avontuur leer kaptein Oliver dat om God se manier te volg die ware pad van wysheid is!

     

    Ouers kan hulle kinders se geestelike groei tot die volgende vlak neem danksy die vrae en aktiwiteit ag­ter in Die seerower en die vuurvliegie.