Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Boksstel)

    Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Boksstel)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 6 weeks
    R89.95

    Die 50 kaartjies in Die oorlogskamer – Gebedskaartjies is geïnspireer deur die fliek War Room en sluit aan by die roman Die oorlogskamer. Elke kaartjie het ’n kort gebed aan die een kant en inspirerende Bybelvers aan die ander kant. Dit is ideaal om elke gelowige se eie gebedslewe te verryk of vir ander tot seën te wees.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel War Room Prayer Cards