Die Liefdesbriewe (Sagteband)

    Die Liefdesbriewe (Sagteband)

    Beverly Lewis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.94

    R159.95

    Die krag van liefdevolle woorde.

    Marlena het geen idee hoe sy die versorging van ’n baba saam met haar daaglikse pligte gaan be­hartig nie. Ge­lukkig behoort dit nie langer as ’n paar weke te wees nie, net tot haar suster uit die hospitaal ontslaan word ...

    Marlena Wenger se lewe neem ’n onverwagte wending wanneer sy haar vervreemde suster se baba moet versorg. Terwyl sy die somer in Brownstown, Pennsilvanië, deur­bring om haar Menno­nitiese ouma te help en ver van haar Ou Orde Amish-kêrel af is, is sy ver buite haar gemak­sone.

    Dan is daar ook haar ouma se gawe buurvrou, Ellie Bitner, wie se seun ’n vreemdeling in almal se lewens inbring wat met die vreemdste stel liefdesbriewe in sy sak rond­loop.

    Die liefdesbriewe sal jou herinner van die krag van liefdevolle woorde en hoe een brief jou lewe kan verander.

    Oor die Outeur

    Beverly Lewis is in die hartjie van Pennsilvanië en die Amish-omgewing gebore. Sy was voorheen ’n onder­­wyser en het meer as 17 miljoen boeke in druk. Haar boeke is al in 11 tale vertaal en verskyn gereeld op topverkoper-lyste, waaronder New York Times en USA Today.