Die Kleuterbybel (Hardeband)

    Die Kleuterbybel (Hardeband)

    Juliet David
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R199.94

    133 bekende Bybelverhale met helderkleurige illustrasies vir kinders tussen 3 en 6 jaar.

     

    In Die Kleuterbybel word 133 bekende Bybel­verhale uit die Ou en Nuwe Testament eenvou­dig oorvertel sodat drie- tot sesjariges die stories maklik sal begryp en onthou. Die kern van wat in die kleur­volle illustrasies gebeur, word kort en eenvoudig weergegee in die ver­telling, wat dit die ideale Bybel maak vir kinders wat pas self begin lees het.

    Met Die Kleuterbybel sal jou jong kind se aan­dag onverdeeld by God se Woord en waar­heid wees terwyl hy hom inleef in elke verhaal.

     

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Bible for Toddlers.