Die Joernaal-Bybel Vir Vroue (Sagteband)

    Die Joernaal-Bybel Vir Vroue (Sagteband)

    Parallel Bible
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R190.00

    Nou kry jy die kans om die Nuwe Testament in 365 dae deur te lees. Hierdie is ʼn spesiale Bybelvertaling vir vroue wat deur bekende skrywers soos Hennie Stander, Stephan Joubert en Jan van der Watt aangepas is, sodat dit met ʼn vrou se hart praat. Daar is ook plek om elke dag ʼn joernaal te hou en stukkies deur Susan Coetzer om jou oor te laat nadink, iets gee om te skryf of sommer net kreatief te wees.