Die Joernaal-Bybel Vir Meisies (Sagteband)

    Die Joernaal-Bybel Vir Meisies (Sagteband)

    Parallel Bible
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R170.01

    Nou kry meisies die kans om die Nuwe Testament in 365 dae deur te lees. Hierdie is ʼn  spesiale Bybelvertaling vir meisies wat deur bekende skrywers soos Hennie Stander, Stephan Joubert en Jan van der Watt aangepas is, sodat dit in hulle taal met hulle praat. Daar is ook plek om elke dag ʼn joernaal te hou. Sy kan nadink oor die stukkie wat daar staan en ook haar eie gedagtes neer te skryf.