Die Ja/ Kleuter Bybel Stories En Gebede (Sagteband Met Flappe)

    Die Ja/ Kleuter Bybel Stories En Gebede (Sagteband Met Flappe)

    Ewald Van Rensburg
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R60.00

    R48.00

    Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat daarby pas.

         Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. ’n Ja! Kleuter sê ’n groot Ja! om Jesus te volg én om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.

    • Lees die Bybelstorie en
    • Gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind,
    • Speel die raai-spel en
    • Sê die gbed saam met jou kind op

    Oor die Outeur

    Ewald van Rensburg is ‘n predikant en bekroonde kinderboekskrywer. Vier van sy boeke vir kinders is bekroon met ATKV- en CBSA-pryse. Hy woon in Somerset Wes, Wes Kaap.