Die Ja Kleuter Bybel Pretpak (Sagteband)

    Die Ja Kleuter Bybel Pretpak (Sagteband)

    Ewald Van Rensburg
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R79.00

    Integrasie van Bybelverhale met opvoedkundige metodiek om te help met vroeë kinderontwikkeling van kinders in skole of Sondagskole.

    Integrasie van Bybelverhale met opvoedkundige metodiek om te help met vroeë kinderontwikkeling van kinders in skole of Sondagskole.

         Elke PRETpak bestaan uit:

    • Ja! Kleuter Sagteband Bybel
    • Ja! Kleuter Aktiwiteits-& Gebedsboek
    • 4 x Nie-giftige Waskryte

    OOR DIE OUTEUR

     Ewald van Rensburg is ‘n predikant en bekroonde kinderskrywer. Vier van sy boeke vir kinders is bekroon met ATKV- en CBSA-pryse. Hy woon in Somerset Wes, Wes Kaap.