Die Groot Geloofskommentaar (Hardeband)

    Die Groot Geloofskommentaar (Hardeband)

    Adrio Konig
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R299.95

    R239.96

    Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predi­kan­te nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybel­lees het in ’n groef beland, sal juig oor Die Groot Geloofskommentaar van Adrio König.

        

    Hierdie kommentaar is anders in dié sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Han­delinge behandel. Adrio König ondersoek ’n wye ver­skeiden­heid geloofs­temas soos dit in dié Bybelboeke voor­kom, onder andere:

     

    • Die gesamentlike boodskap van die Evangelies
    • Ooreenkomste tussen die Evangelies
    • Vervulling van profesieë
    • Die verhouding tussen Jesus en die Vader
    • Die lyding van Jesus
    • Die doop
    • Hemel, hemelvaart en wêreldbeeld

     

    Die Groot Geloofskommentaar ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema en die on­der­werp­register vergemaklik naslaan. Hierdie kom­men­taar is vir elke ge­lowige wat die Evange­lies en Hande­linge met insig wil lees.